Thank you so much for the wonderful time we spent with you in December 2014. Everything from the clean, well equipped chalet to the 2 sparkling pools and neat grounds were just perfect!
Feedback for Palm Tree Lodge
Resort | News
Maak seker jy skakel elke Dinsdag en Donderdag 16:40 vanaf 13 Februarie tot 7 Maart in op Bok Radio / BokTv vir ‘n regstreekse onderhoud met Marius Opperman, organiseerder van die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap.
Marius gaan aan die luisteraars vertel wat besoekers aan die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap vanaf 8 – 10 Maart kan verwag.
Besoek die webwerf vir meer inligting oor die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap: http://www.ekspo.co.za.
